Vul pannekoek met ’n skep purper nastergal- konfyt en ’n lepel jogurtroom vir ’n vinnige, heerlike nagereg.
Hierdie maklike gebakte poedings word met kondensmelk en natuurlike jogurt gemaak en is nie oormatig soet nie. Maak individuele porsies, keer dit uit op bordjies en sit voor met roomys of vla.
What a beautiful little cakelette! Spice up the classic vanilla cake with this lovely combination of lemon, olive oil & Nastergal Umsobo.
Shopping Cart
Your cart is currently empty.
Enable cookies to use the shopping cart